Thursday, October 30, 2008

Posted by Picasa

Percy in Dubai

Percy is 25 Oktober 2008 uit Johannesburg na Dubai. Hy woon tans in die hotel vir die volgende maand, totdat hy vir ons 'n woonstel gekry het. Hy kyk tans na 'n plek in Mirdif, Dubai. Magriet is nog in Johannesburg, en bly so tussen familie en vriende. Die huis in Alberton is nou uitverhuur, die huurders trek Vrydag in.

Die 3-ling (dis nou die pugs) bly by Ouma Ria en Nannie, ons alsation, bly by skoonsus Mariolize en skoonma Margie.

Loer gerus gereels in by ons blog om te sien wat die nuutste nuus is van die "Ficke goes to Dubai".