Sunday, November 9, 2008

Fotos van Percy se naweek

Julle,

Hier is fotos van Percy se naweek. Lyk lekker ne!













1 comment:

  1. Dankie dat jul ons op hoogte hou, dis al te lekker om te sien dat dit goed gaan. Soos dit vir my lyk gaan julle nie eers bietjie na ons verlang nie! Ek kan nie wag dat julle twee sy -aan -sy die vreemde kan begin verken nie. Percy,daar is tog iets kosbaar aan die gedagte dat jy eers die grondgebied uitkyk, so jy moet maar vasbyt. Ai, ons gun julle hierdie groot avontuur.

    ReplyDelete

Hey, skryf wat jy dink!