Friday, November 7, 2008
Percy het gaan kamp!
Klink my Percy geniet dit daar anderkant hoor! Hy het laat weet hy gaan die naweek kamp saam met mense van die werk. Mmmmm, klink lekker hoor!
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
In Augustus 2008 het Al-Futtaim Motors in Dubai, UAE, Percy genader om vir hulle te kom werk. Na gebed en bespreking, het die Ficke besluit om die groot skuif te maak. Hierdie is die verhaal van die "Ficke in Dubai".
So do they camp on the sand, or have they created grassed areas all over the desert? It is amazing what has been done there, so they probably have beautiful camping areas. Just seems to strange to think of the desert being so green.
ReplyDeleteLook forward to news about how it was.